dfgadfasdfsadf

 

 

Met die begin van n' nuwe era in Suid Afrika het Gaffley’s
n' behoefte gesien vir die huidige en toekomstige
kwaliteit vervoer operateurs, met aandag op spesifiek
die toerisme bedryf – gou het hulle n' groot bydrae
gemaak in die Suid Afrikaanse ekonomie.

Nadat ons n' mark vir die diverse spesifikasies van binneland
sowel as oorseese besoekers gesien het, het ons in 1995
ons luukse toeriste reeks gestig. Ons mik om n' goeie
oplossing te bied vir die besige toeris opsoek na die
werklike Suid Afrika
.

asdfasdfasdfasdf